Die Hart van Helderberg is ‘n fees vir die hele familie.
Daar is vermaaklikheid vir oud en jonk. Die fees vind jaarliks plaas by die Charles Morkel Stadion in Strand.
– Musiek optredes
– Boks kruit met professionele titels op die spel
– Kinder vermaaklikheid
– Verskeie stalletjies
– Bier tent
En vele meer.
Die hekke maak 10:00 oop en die pret sal aanhou tot laat.
Jy is welkom om jou eie kampstoel te bring. Geen koelbokse sal toegelaat word nie.
Geen drank sal bedien word vir onder 18’s nie.